Jaarboeke

Biomeganika II 361


 
Modulekode BGN 361
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

*Geslote - vereis departementele keuring                                                                  Toepassing van biomeganiese beginsels deur 'n begrip van die verskillende metingstegnieke en tegnologie vir die biomeganiese analise van sport. 

Modulekrediete 15.00
Kontaktyd 3 lesings per week
Onderrigtaal Dubbelmedium
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences